karelappel

karelappel id=
Role: Creator (what's this?

Creators are the original builders of the site. They have full permissions, including the ability to view all reports, modify all pages, and adjust the site properties to change the look of the site.

Read more about site and user permissions on this site at Wetpaint Central.

)
Member since: Feb 6 2008, 4:11 AM EST
Friends: None
Compliments: None

Ek is 'n opkomende afrikaanse kunstenaar. Ek sing en speel kitaar. Ek het myself leer kitaar speel toe ek 14 jaar oud was. Ek het 'n baie groot liefde vir afrikaanse musiek en country musiek. Ek het my sang talent ontdek toe ek begin deelneem aan verskeie kompetisies en karaoke aande.

Ek hou van dans, en partytjies, uitgaan en musiek videos kyk. Ek is voltyds, 15 jaar in die musiekbedryf.

Ek het twee webtuistes ontwikkel naamlik Karel Appel en Musiekfabriek

Vir enige navrae stuur jou navraag per e-pos na my


Latest page update: Feb 6 2008, 4:30 AM EST

Friends


karelappel has no friends yet. You can always add them as your friend.