Biografie
Ek is 'n opkomende afrikaanse kunstenaar / sanger / musikant. Ek sing en speel kitaar. My belangstelling het begin toe ekleer kitaar speel op die ouderdom van14 jaar. Ek het koerante afgelewer vir ekstra sakgeld om my kitaarlesse te betaal. Ek hetbegin deelneem aan verskeie kompetisies en karaoke aande. Ek het 'n baie groot liefde vir afrikaanse musiek en country musiek ontwikkel. Ek is tans in die musiek bedryf al vir 15 jaar.
Ek hou van dans, en partytjies, uitgaan en musiek videos kyk.
Besoek gerus my ander webtuistes naamlik
Karel Appel en
MusiekfabriekVir enige navrae stuur jou
navraag per e-pos na my