Freddie MongThis is a featured page

TuisbladAgtergrondKontak inligtingLuister na myFoto album
Advertensie bladBespreek kunstenaarSkakels

In 15 jaar se tyd, voltyds as 'n musikant ontmoet ek Freddie Mong in Pretoria. Ek beskou hom as 'n volmaakte opera sanger wat op verskeie funksies sy bydrae 100% maak. Hy druk sy stempel af die mense met liedjies soosCome what may Delilah, Purple rain, en vele meer liedjies van Tom Jones!

Hy skryf egter 'n paar liedjies van sy eie, en maak 'n paar treffers. Hy is nog in die begin stadium om die land vol te toer.

Volgens my persoonlike gevoel behoort hy sukses te bereik! Hy is my pel en hy is fantasties en gebore kunstenaar.

HOU DIE BLAD DOP VIR MEER BESONDERHEDE

Bespreek Freddie Mong Om voort te gaan KLIEK HIER


karelappel
karelappel
Latest page update: made by karelappel , Feb 12 2008, 4:19 PM EST (about this update About This Update karelappel Edited by karelappel

14 words added

view changes

- complete history)
More Info: links to this page
There are no threads for this page.  Be the first to start a new thread.