Baie van ons Suid-Afrikaners hou van verskillende vermaak. Ek het natuurlik 'n baie groot liefde vir Karaoke, want baie ouens wil bietjie blootstelling hê. Wat dink julle van Karaoke oor die algemeen?
1
out of
1 found this valuable.
Do you find this valuable?
Do you?